Gholfnuus (29 Sep 2016)

Gholfnuus (29 Sep 2016)

Gansbaai Courant

Woensdag se Sloegterskompetisie is deur George Hunt gewen met 42 punte, gevolg deur Johan Coetzee 42, Andre Roos 40, Leon Hattingh 39, Johann Kruger 39, Jacques Nell 38, Neil Harrison 38, Charlie Bent 37, Solly Wessels 36, Daan Victor 35.

 Naaste aan die penne was Neil Harrison op no 2 & 11, Jacques Nell op no 8 & 17 en Leon Hattingh op no 15.  Spog 2’s word aangeteken deur Neil Harrison op no 11 & 15 en George Hunt op no 8 & 15.

Vrydag se 9-putjie OK Foods kompetisie is deur Solly Wessels gewen met 17 punte, gevolg deur Dick de Kock 17, Andre Gouws 16, Andre Roos 16. 

Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en die wenner was Dick de Kock met 42 punte (Bruto 77), gevolg deur Frikkie van Eeden 39, ds Dirk van Dyk 38, Daniel van der Merwe 38 (Bruto 75), Andre Roos 37, Bev Swart 35, Daan Victor 34, Bertie Laubscher 34, Johan Coetzee 34. 

Naaste aan die penne was Andre Roos op no 2 & 11 en Daniel vd Merwe op no 8 & 17. 

Spog 2’s word aangeteken deur Solly Wessels 17, Etienne Engelbrecht 17, Daniel vd Merwe 17, George Hunt 15, Jacques Nell 17. 

Hierdie Saterdag is die Beeskraal Ope en die formaat is ‘n Enkel Stableford. 

Kompetisiefooie is R100 per speler en R35 vir ontbyt.  Daar het alreeds 44 spelers ingeskryf en daar is plek vir nog 20 spelers.

Gansbaai Gholfklub
Johan Coetzee,
082-878-0534 gbgholf@gmail.com 

Gholfnuus (29 Sep 2016)

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant