Junita groet na ‘n suksesvolle dekade

Junita groet na ‘n suksesvolle dekade

Gansbaai Courant

Junita Maree, eienaar van Visions Haarsalon glo dat Melody du Plessis Dean, wat drie jaar gelede by haar kom aanklop het vir werk, met ‘n doel gestuur is.

Junita het die salon in 2006 oopgemaak en dit het jaarliks van krag tot krag gegaan. 

Vandag is daar drie voltydse haarkapsters en vir hulle en hul kliënte is dit ‘n hawe van lag, huil en laf wees.

Junita se gesondheid het die afgelope tyd egter drasties agteruitgegaan en Melody neem as eienaar oor op 23 Desember.

“’n Nuwe seisoen het nou vir my aangebreek in Gansbaai”, sê ‘n baie bewoë Junita. “Ek wens Melody en Gail ‘n mooi pad saam toe.”  Junita praat van haar Vision-span haarkapsters wat  oor jare heen steeds ‘n besondere band het.  Sy sê hoewel elkeen hul eie rigting ingeslaan het, bly hulle ‘n hegte groep met ‘n gemeenskaplike liefde vir die salon.

Junita groet na ‘n suksesvolle dekade

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant