Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Laerskool Gansbaai se personeelkorps begin 2017 spoggerig met splinternuwe personeelbaadjies wat deur die Arrie Nel Apteekgroep Gansbaai geskenk is. Die skoolwapen is daarop gedruk met die woord “personeel” onderaan. Gansbaai Apteek se bestuurder/apteker, Cobus Claassen het die oorhandiging waargeneem.
Die gelukkige span is agter van links:
Jolette Bezuidenhout, Eric Haxton, Wynand Bezuidenhout, Bertie le Roux, Jolandi Oosthuizen, Hannes Grobler en Joathan Doyle. Middel: Marlette Longland, Elna le Roux, Susan Cilliers, Riva van der Merwe, Carina Brown, Jolinda Avenant, Lyndri Kotze, Rose Ncgabashe, Kenny Marthinus en Annette Wessels.
Voor: Heidi Chivell, Marlene Koekemoer (Departementshoof: Senior Fase), Cobus Claassen (Arrie Nel Apteekgroep Gansbaai), Eben van der Merwe (Skoolhoof), Alana Louw (Departementshoof: Grondslagfase), Sarah du Toit en Leana Botbyl.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...