Baie welkom by Laerskool Gansbaai

Baie welkom by Laerskool Gansbaai

U is by die tuiste van trotse Gansies!

Laerskool Gansbaai is 'n Afrikaans Enkelmedium Skool - Laerskool Gansbaai is an Afrikaans Single Medium School.

Met ons goed opleide en entoesiastiese personeel, akkommodeer ons al ons kinders en hul talente en skep ons 'n omgewing waar elke kind die geleentheid gebied word om te groei en ontwikkel.

Ons leuse: "Werk en Bid" is deel van ons daaglikse program!

Baie welkom by Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skaakprestasie!

Skaakprestasie!

Baie geluk aan Isabelle de Villiers (O/9) wat op Saterdag, 19 Julie aan die Cape Winelands Open Skaaktoernooi deelgeneem het. 

Laerskool Gansbaai
Laerskool Gansbaai bied aan: Back to School Bash!

Laerskool Gansbaai bied aan: Back to School B...

Die kinders is terug by die skool… Nou kan die grootmense bietjie jol!

Laerskool Gansbaai
Opvoeders Vier Suksesvolle Voltooiing van ICT-Kursus!

Opvoeders Vier Suksesvolle Voltooiing van ICT...

Baie geluk aan ons opvoeders wat vandag hul sertifikate in ontvangs geneem het vir die suksesvolle voltooing van hul ICT-kursus.

Laerskool Gansbaai
Graad 7-verrassing by Afrikanos!

Graad 7-verrassing by Afrikanos!

Ons Graad 7's is die afgelope week bederf met 'n verrassingsbesoek aan Afrikanos. Jul het dit verdien!

Laerskool Gansbaai
Kanadese Ballerina Inspireer Gansbaai Dansertjies

Kanadese Ballerina Inspireer Gansbaai Dansert...

Woensdag het ons ballerina Gansies van "ConGrazia: Ballet vir beginners" die wonderlike geleentheid gehad...

Laerskool Gansbaai
Graad 3's en die Gemmerbroodmannetjie

Graad 3's en die Gemmerbroodmannetjie

Lian Ellis, ook Graad 3, het sy eie weergawe van die Gemmerkoekmannetjie se einde in Engels geskryf. Pragtig, Lian!

Laerskool Gansbaai