’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!
Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".
Dit beloof om 'n dag vol pret met baie en lekker kos, vermaak, boeresport, pryse en kinder vermaak te wees. Akkommodasie is selfs gereel teen baie bekostigbare pryse. Selfs jou tent word vir jou opgeslaan en daar is matrasse ook in die tente, net om seker te maak daar is geen seer lywe die volgende oggend nie.
Al die organiseerders van hierdie geleentheid is vreeslik opgewonde en daar is alreeds talle pryse op die spel. Kom geniet hierdie dag saam met ons, bring ouma en oupa, alle broers, susters, niggies, nefies, selfs die bure! Dit gaan net 'n lekker dag vol sports en vermaak wees. Ek belowe.
Kontak vir Woensdregt Basson per e pos, woema@hotmail.com vir verdere inligting en inskrywings.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...
Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.