Mnr. Wynand Bezuidenhout: 8 Oktober 1957 - 26...
Die Gansie-familie rou vandag oor ons personeellid wat oorlede is op 26 Mei 2022.
Ouers, leerders en publiek moet asseblief daarop let dat skoolterrein (sportterrein ingesluit) van Laerskool Gansbaai verbode is vir gebruik sonder die nodige toestemming.
Ons is bewus daarvan dat lede van die publiek oortree deur oor die heining te spring om gebruik te maak van die sportterrein as 'n oefengebied. Die SAPD het die reg om hierdie oortreders te beboet in so 'n geval.
Dankie vir u samewerking om ons skoolterrein skoon en veilig te hou.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie Gansie-familie rou vandag oor ons personeellid wat oorlede is op 26 Mei 2022.
Laerskool Gansbaai verlang die dienste van n dinamiese en veelsydige opvoeder.
Baie geluk aan Litha Tyindyi (0/13), Anke & Ciske Kok (0/12), Haylie Kriel (0/12) en Lara Warren (0/12).
Die OOV hou boereworsrolverkope op 27 Mei.
Ons wens hierdie spelers alle sterkte toe met hul deelname aan die Overberg Netbalproewe wat vandag by ons skool plaasvind.