Blog

Nuwe Skooltye Tydens Grendeltydperk

Nuwe Skooltye Tydens Grendeltydperk

Laerskool Gansbaai

Nuwe Skooltye Tydens Grendeltydperk

Op Maandag, 20 Julie verwelkom Laerskool Gansbaai die finale groep leerders by die skool om 100% effektief te funksioneer.

Hiermee die tye waarop alle leerders aanmeld.

Ouers moet asseblief hou by hierdie tye sodat al ons leerders veilig en betyds by hul klasse kan aanmeld.

Dankie vir u elkeen se positiewe ondersteuning!

Nuwe Skooltye Tydens Grendeltydperk

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gansbaai o.13A Netbalspan Kry Nuwe Baadjies

Gansbaai o.13A Netbalspan Kry Nuwe Baadjies

Netbalspan spog met nuwe baadjies.

Laerskool Gansbaai
TENNISPROEWE - TWEEDE RONDTE UITSLAE

TENNISPROEWE - TWEEDE RONDTE UITSLAE

Baie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het. 

Laerskool Gansbaai
Tennisnuus

Tennisnuus

Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler. 

Laerskool Gansbaai
Rondte 4 - Ligawedstryde

Rondte 4 - Ligawedstryde

Op Dinsdag 26 Mei het ons ligawedstryde teen Laerskool Okkie Smuts uiteindelik plaasgevind...

Laerskool Gansbaai
Gansies Shine in 5th League Round

Gansies Shine in 5th League Round

Die Gansies het op 21 Mei hul 5de rondte ligawedstryde teen Mount Pleasant Primêre Skool gespeel.

Laerskool Gansbaai
Vadersdag Wegneemetes - 19 Junie 2026

Vadersdag Wegneemetes - 19 Junie 2026

Laerskool Gansbaai Laerskool Gansbaai bied weer heerlike Vadersdag wegneemetes aan op 19 Junie 2026.

Laerskool Gansbaai