Skoolbreuk 27 Julie - 23 Augustus 2020
SKOOLBREUK: Die skrywe vanaf die Skoolhoof is ‘n samevatting van die skrywe ontvang vanaf mnr Brian Schreuder, Hoof van Onderwys.
Opening of the school for the new school year: 15 February 2021.
See attached new school times.
Opening van die skool vir die nuwe skooljaar: 15 Februarie 2021.
Sien aangeheg nuwe skooltye.
Welcome to Laerskool Gansbaai where the focus is on balanced development and positive learning, in a multi-cultural environment. The Afrikaans-medium primary school provides a high level of education for learners from Gr R to Gr 7. Dedicated and talented staff work together to encourage students to ...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSKOOLBREUK: Die skrywe vanaf die Skoolhoof is ‘n samevatting van die skrywe ontvang vanaf mnr Brian Schreuder, Hoof van Onderwys.
Op Maandag, 20 Julie verwelkom Laerskool Gansbaai die finale groep leerders by die skool om 100% effektief te funksioneer.
Ouers, leerders en publiek moet asseblief daarop let dat skoolterrein (sportterrein ingesluit) van Laerskool Gansbaai verbode is.
Hierdie maatreëls is onderhewig aan verandering soos ontvang deur die Departement van Basiese Onderwys.
Nou het al die 4X4 manne en vroue die geleentheid om te wys wat hul kan doen!!