Entries 2022 / Inskrywings 2022

Entries 2022 / Inskrywings 2022

Laerskool Gansbaai

Entries 2022 / Inskrywings 2022

Enrolment for 2022 closes on Friday, 26 March 2021 for prospective Grade R, 1 and Grade 8 learners (our current Grade 7 s) at new schools.

Please indulge yourself from all information and dates mbt application for admission as on the attached brochure. Parents who live in other areas, please also apply to schools in their area - the Department of Education recommends that parents apply at three (3) different schools to ensure that their child (ers) places in a place Getting school.

Please share this information with any prospective parents who would like to enrol learners for 2022 If your child is already an enrolled Grade R learner this year, you do not need to re-enrol him / her online for Grade 1 in 2022.

---

Inskrywings vir 2022 sluit op Vrydag, 26 Maart 2021 vir voornemende Graad R, 1 en Graad 8-leerders (ons huidige Graad 7's) by nuwe skole.

Vergewis uself asseblief van alle informasie en datums mbt aansoek om toelating soos op die aangehegte brosjure. Ouers wat in ander areas bly, moet asseblief ook by skole in hul omgewing aansoek doen - die Departement van Onderwys beveel aan dat ouers by drie (3) verskillende skole aansoek doen om te verseker dat hul kind(ers) plek in 'n skool kry.

Deel asseblief hierdie inligting met enige voornemende ouers wat leerders vir 2022 wil inskryf.  Indien u kind reeds 'n ingeskrewe Graad R-leerder is hierdie jaar, het u nie nodig om hom/haar weer aanlyn in te skryf vir Graad 1 in 2022 nie.

Entries 2022 / Inskrywings 2022

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai