’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!
Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Baie geluk aan ons hoofdogter, Carli Swart (Dogters 0/13 - 1500m Stap), met haar opname in die Boland Atletiekspan. Ons wens haar alle sterkte toe met haar oefenprogram en verdere deelname. Welgedaan, Carli!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...
Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.