Kwartaal 2: Belangrike Sportdatums

Kwartaal 2: Belangrike Sportdatums

Laerskool Gansbaai

Kwartaal 2: Belangrike Sportdatums

7 April 2022

• Overberg Netbalproewe 0/11 – 0/13

• LSG

25 April 2022

• Netbalkliniek (Gr. R-4)

• LSG

26 April 2022

• Netbalkliniek (Gr. 5-7)

• LSG

12 April 2022

• Walkerbaai Rugbyproewe 0/13

• Hermanus

19 April 2022

• Netbal vs Curro 0/11 – 0/13

    • Weg

• Rugby vs Curro 0/11

    • Weg

21 April 2022

• Rugby en Netbal vs Gansbaai Primêr

• Tuis (LSG)

23 April 2022

• Rûens 7’s Rugby 0/9 – 0/13

• Weg

28 April 2022

• Suid-Boland Rugbyproewe 0/13

• Laerskool Hermanus

29 April 2022

• Curro Skaaktoernooi

• Verdere inligting moet nog bevestig word

3 Mei 2022

• Rugby en Netbal vs Hawston

• Weg

5 Mei 2022

• Rugby en Netbal vs Bredasdorp

• Weg

7 Mei 2022

• Rûens Pienk voete en hande Rugby en Netbal

• 0/6 – 0/9

• Weg

7 Mei 2022

• Netbalproewe SONE 1

• Hermanus

10 Mei 2022

• Rugby en Netbal vs. Hermanus

• Tuis (LSG)

12 Mei 2022

• Rugby en Netbal vs Overberg

• Tuis (LSG)

14 Mei 2022

• LS Hermanus Tjokkerdag Rugby en Netbal

    • 0/7 – 0/9

    • Weg

• AGRI CALEDON Rugby en Netbal

    • 0/10 – 0/13

    • Weg

19 Mei 2022

• Rugby en Netbal vs De Heide

• Tuis (LSG)

24 Mei 2022

• Rugby en Netbal vs Okkie Smuts (friendly) Netbal B spanne en Rugby A spanne

• Weg

26 Mei 2022

• Rugby en Netbal vs Mount Pleasant

• Weg

27-29 Mei 2022

• Overberg Skaak (kompeteer vir WP klere)

• Moet nog bevestig

Kontak Laerskool Gansbaai vir meer inligting.

Kwartaal 2: Belangrike Sportdatums

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai