’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!
Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Welgedaan aan ons Graad 7-leerders wat gister (30 Augustus 2022) bewys het dat hul ware Gansie Entrepreneurs is! Die markdag vorm deel van hul vak Ekonomiese Bestuurswetenskap (EBW) en te oordeel aan die omset wat party Graad 7's gemaak het, sowel as die aankope waarmee die res van die Gansies uitgestap het, was die Markdag 'n reuse sukses en het leerders dit baie geniet.
Dankie aan die onnies wat hierdie geleentheid aan ons leerders gebied het - die res van die skool het dit ook geniet om deel te vorm van hierdie leersame en genotvolle ervaring!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...
Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.