All Posts

Nasionale Move Danskompetisie

Nasionale Move Danskompetisie

Lia du Toit, Graad 1, het Goud verdien met haar uitslag van 91.5% by die Nasionale Move Danskompetisie.

Laerskool Gansbaai
Words of Arts Fees - 16 Augustus 2023

Words of Arts Fees - 16 Augustus 2023

Al die wenners van Kring 1, 2 en 3 se kunswerke is tentoongestel tydens die finale rondte van die fees. 

Laerskool Gansbaai
Wes-Kaap Skole Skaakspan

Wes-Kaap Skole Skaakspan

Hierdie drie leerders is opgeneem in die Wes-Kaap Skole Skaakspan.

Laerskool Gansbaai
Astroquiz

Astroquiz

Laerskool Gansbaai se Astrogansies het vanjaar uitstekend gevaar. 

Laerskool Gansbaai
Wes-Kaap Akrobatiese Gimnastiek Kampioenskappe

Wes-Kaap Akrobatiese Gimnastiek Kampioenskapp...

Baie geluk aan Isabelle de Villiers, Graad 1!

Laerskool Gansbaai
Revibe Danskompetisie

Revibe Danskompetisie

Lia du Toit het deelgeneem aan die Revibe Danskompetisie en 1ste plek ontvang. 

Laerskool Gansbaai
Overberg Eisteddfod

Overberg Eisteddfod

Die volgende leerders van Laerskool Gansbaai het Donderdag, 24 Augustus 2023, aan die Overberg Eisteddfod vir Blokfluit deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Overberg Landloopspan

Overberg Landloopspan

Die volgende langasems was opgeneem in die Overberg Landloopspan en het vir Distrikkleure in Landloop gekwalifiseer.

Laerskool Gansbaai
Gansies skaakspanne ken hul skuiwe

Gansies skaakspanne ken hul skuiwe

Vandag het ons skaakspelers geskiedenis gemaak, met ons eerste skaak Interskole teen Laerskool De Villiers Graaff.

Laerskool Gansbaai
Engels Eisteddfod

Engels Eisteddfod

Die volgende leerders het op Donderdag, 17 Augustus 2023 deelgeneem aan die Engels Eisteddfod by Curro Hermanus.

Laerskool Gansbaai
Danskompetisie

Danskompetisie

Lia du Toit, Graad 1, het tydens 'n Revibe Danskompetisie te Hottentots Holland Hoërskool in die Strand, n eerste plek in die Junior Hip Hop Solokategorie losgedans.

Laerskool Gansbaai
Eisteddfod: Klavier

Eisteddfod: Klavier

Baie geluk aan Petro Coetzer en Francois Otto met hul welverdiende Goud.

Laerskool Gansbaai