Sterkte aan die Wes-Kaapse Jeugskakspan
Ons wens die Gansies wat die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mzansi Inter-Provinsiale Jeugskaakkampioenskap sterkte toe.
Ons wens die Gansies wat die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mzansi Inter-Provinsiale Jeugskaakkampioenskap sterkte toe.
Dankie dat julle bygedra het tot ’n onvergeetlike afsluiting van ’n uitstekende jaar!
Die graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.
Laerskool Gansbaai nooi ’n toegewyde en entusiastiese opvoeder uit om by ons dinamiese span aan te sluit.
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!
Op Donderdag, 30 Oktober en Vrydag, 31 Oktober was dit weer tyd vir Laerskool Gansbaai se jaarlikse Kultuuraande...
’n Groot dankie aan Laerskool Kleinmond vir hul goeie sportmangees en die sportiewe wedstryd.
Daniël en Isabelle de Villiers, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Platteland Tennistoernooi.
Laerskool Gansbaai se leerders en ouers baie bevoorreg om die dokumentêre fliek, Shark Town, wat die storie van Gansbaai se haaie vertel, te sien.
Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 18 Oktober, ’n heerlike dag van Mini-Krieket by Laerskool Overberg in Caledon gehad!