Netbal vs Gansbaai Primêr
Die Gansies het op Donderdag, 24 April, teen ons buurskool meegeding.
Die Gansies het op Donderdag, 24 April, teen ons buurskool meegeding.
Agt van ons dogters het Dinsdag, 22 April, deelgeneem aan die Overbergproewe in Hermanus.
Op Donderdag, 17 April, het die Gansie-rugbyspanne by Laerskool Hermanus kragte gemeet: 0/7 | 0/8 | 0/9 | 0/11 | 0/13A | 0/13B
Vyf van ons Gansies, Danielle Stevens, Alet du Preez, Anneke du Preez, Rossouw Coetzer en Lihan Lourens, het hul vakansie laasweek opgeoffer...
Baie geluk aan die Graad 4 tot 7-leerders wat meriete sertifikate ontvang het!
Hierdie drie skaakspelers verteenwoordig Suid-Afrika vanaf 11-18 April in Griekeland.
Baie dankie aan Danielle Stevens wat as onderhoofdogter van Laerskool Gansbaai gedien het tydens die 1ste kwartaal van 2025.
Daniël de Villiers het die afgelope naweek deelgeneem aan die ProKennex Tenniskampioenskappe in Ceres.
Ons o/13-rugbygroep het hierdie naweek hard geoefen ter voorbereiding van hul komende toer na Van Reede, Oudtshoorn!
Ouers, neem asseblief kennis dat aansoeke vir Graad R en Graad 1 slegs aanlyn gedoen kan word vanaf 11 Maart 2025.
Wat 'n ongelooflike dag op die veld! Ons 0/10- en 0/11-netbal- en rugbyspanne het aan die Bredasdorp Spurdag deelgeneem...