Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe 2025
Liëtte Kotze het die Boland-atletiekspan op Saterdag, 8 Maart, by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe verteenwoordig.
Liëtte Kotze het die Boland-atletiekspan op Saterdag, 8 Maart, by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe verteenwoordig.
Op Saterdag, 8 Maart, het 42 van ons skaakspelers deelgeneem aan die "Overberg Close"-toernooi. Hulle het almal baie goed gevaar.
Ons 0/11-, 0/12- en 0/13-dogters het op Dinsdag, 4 Maart aan die Walkerbaai Netbalproewe in Hermanus deelgeneem.
Hierdie week het ons graad 2’s geleer van ’n gesonde leefwyse...
Ons mini-tennisspanne (O/7, 0/8 en O/9) het op Donderdag, 6 Maart, ‘n opwindende dag van tennis by Rûens Kollege geniet!
Ons Graad 5-leerders het ongelooflike projekte in Natuurwetenskappe voltooi!
Beleef 'n pragtige musikale aand, waar die skoolkoor en Hugo Lambrechts Musieksentrum in harmonie saamsmelt.
Ons wil vir Bossfit ‘n groot dankie sê vir die ongelooflike oefensessie saam met ons kinders vandag!
Op Saterdag, 22 Februarie, het 59 van ons skaakleerders aan die Overbergdistrik se skaakuitdunne deelgeneem.
Ons O/11- en O/13-krieketspanne het Donderdag teen Kleinmond te staan gekom in ‘n opwindende dag van krieket!
Ons o/13-krieketspan het die naweek deelgeneem aan die Six-a-Side-toernooi by Laerskool Okkie Smuts...