Vir my is die lewe Christus en die sterwe win...
Paulus roep die gelowiges op om ligdraers te wees in die wêreld . . .
Paulus roep die gelowiges op om ligdraers te wees in die wêreld . . .
Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel.
Om die Here te dien in Rusland, nou al vir 20 jaar, is seker nie een van die maklikste dinge nie
Luther het gesê meegevoel met Jesus is kinderagtigheid. Nee, het hy gesê die regte emosie is geloofsekerheid
. . . as die Here mense roep, hy sommige terugstuur in die gewone lewe in om daar as getuie vir die Here op te tree, nie dat hulle voltyds soos die dissipels agter Hom sal aangaan nie.
Gebed - gebed as kniel-voor-God, gebed klein-word en as klein-wees-voor-God, gebed as leë-hande-uitsteek na God, gebed as vlug-na-God, gebed as roep-na-God . . .
God roep sy mense wat van Hom af weggeraak het, wat Hom vergeet het en Hom verlaat het, sy mense wat verkeerd leef, goddeloos leef, na Hom toe terug.
‘n Samelewing sonder vredemakers is ‘n gedoemde samelewing.
Is dit nie so dat daar net oomblikke kom waar ‘n mens ongelooflik bewus raak van die grootheid van God?