Die Vader se Liefde vir ons in die Lig van Ke...
Ons vier een van die dae weer Kersfees. In hierdie verband bly dit darem altyd opvallend met watter eenvoud die geboorte van Christus ge-paardgegaan het.
Ons vier een van die dae weer Kersfees. In hierdie verband bly dit darem altyd opvallend met watter eenvoud die geboorte van Christus ge-paardgegaan het.
Ons as Christene bely dat God in Jesus Christus mens geword het. Ons bely dit elke Sondag, amper onnadenkend.
Sondag, 10 November 2013 het ‘n paar vroue (almal ma’s met baie verpligtinge) ‘n heerlike stiloggend in die natuur by Witkrans geniet.
Nuwe intrekkers (lidmate en kinders) in die gemeente word twee keer per jaar amptelik in die gemeente verwelkom
By Maria kan ons nooit lank ge-noeg stilstaan nie. Die ingrype in haar lewe deur die lewende God word verwysing van God se in-grype in elkeen van ons se lewens. Die element van verras-sing, roeping, genade en oorgawe staan sen-traal. ...
Hierdie is ons laaste uitgawe vir die jaar 2013. Kersfees en Nuwe Jaar lê voor. Ons kyk met dankbaarheid terug op nog ’n jaar van God se troue liefde.
Hulle is nie Kerkraadslede nie en hulle dien nie op vergaderings nie, maar hulle vrywillige dienslewering in die uitbreiding van die Koninkryk is kosbaar, al werk hulle in die agtergrond sonder om gesien te word.
Die jaarlikse NGK Jukskeitoernooi op Saterdag, 26 Oktober was weer eens met groot opgewondenheid gevul. Agt spanne met 4 spelers in elke span het mekaar die stryd aangesê - ‘n predikantespan en 7 streeks-spanne (32 spelers).
80 jaar gelede op Sondag 27 Augustus 1933 is due eerste Bybel in Afrikaans in gebruik geneem
Hoe is ‘n sappige vrou? ’n Sappige vrou is baie soos die vetplant van Afrika - met die klem op plant en nie op vet nie.
Is die God van die Ou Testement 'n genadige God? Dit klink miskien na 'n vreemde vraag, maar dit is tog . . .