Simeon en Anna en Baba Jesus
Maria en Josef het hulle babatjie Jesus genoem, net soos die engel ‘n paar maande tevore vir Josef gesê het.
Maria en Josef het hulle babatjie Jesus genoem, net soos die engel ‘n paar maande tevore vir Josef gesê het.
Gedurende Oktober 2013 is ‘n “Proud Community Member” sertifikaat aan die NG Kerk Gansbaai oorhandig deur Candice Lombard, die Gansbaai Explore Gemeenskaps Bestuurder
In 'n oogwink is nog 'n jaar verby - nog 'n jaar waarop ons met dankbaarheid kan terugkyk en ons Hemelse Vader eer vir al sy liefde en genade aan ons as mense bewys.
Lank, lank gelede, voor daar nog motors en vliegtuie was, het Josef en Maria na Betlehem gereis. Hulle het net ‘n donkie gehad waarop Maria kon ry as sy te moeg geraak het. Dan het Josef die donkie gelei.
In afwagting om 'n ware Christusfees te vier, kon ons op Sondag 24 November 2013 deel wees van die Kerssangdiens, wat die regte gees van Kersfees in ons harte laat ontwaak het.
Die NG gemeentelede van Baardskeerdersbos reël jaarliks ‘n Skaapkop-ete waartydens hulle saam met vriende en besoekers gesellig verkeer.
So kort voor die einde van 2013 was dit weer tyd om nuwe kerkraadslede in ons gemeente in hul onderskeie ampte te bevestig, maar ook om diegene wat eers afgaan vir ‘n ruskans, te groet.
Norman Sauls, hoofouderling van die VG Kerk, het enkele hoogtepunte van die afgelope jaar met ons gedeel.
“Ons spog met ‘n eerste VGK-basaar in Pearly Beach,” vertel Johan van Dyk van Pearly Beach. Die basaar is nie op die tradisionele wyse aangebied nie, maar as ‘n basaar-ete waarvoor die kaartjies vooraf verkoop is, “en...
Die bediening sending het hierdie jaar verskeie aksies geloods en hoogtepunte gehad waarvan sommige hier uitgelig word.
Die jaarlikse Kersete wat die NG vrouediens se uitreikaksie, onder leiding van Elcine Hulme, vir die bejaardes van Silwerjare-dienssentrum aangebied het
Ds. Christo en sy vrou, Deleste, skryf gereeld uit Kokstad, Trans-kei. Hulle bedank ons gemeente weer-