All Posts

Pearly Beach vier Kerkgebou se 10de Bestaansjaar

Pearly Beach vier Kerkgebou se 10de Bestaansj...

Sondag  23 Junie 2013 het Pearly Beach se lidmate die inwyding van hul kerkgebou in Junie 2003 ge-vier. 

NG Kerk Gansbaai
Pearly Beachers besoek Herberg-aan-See-tehuis

Pearly Beachers besoek Herberg-aan-See-tehuis...

Sowat 20 dames van die NG vrouediens van Pearly Beach het Herberg-aan-See besoek en gesorg vir ’n dag vol verrassings. 

NG Kerk Gansbaai
Ons Vroue : Instrumente in God se Hand

Ons Vroue : Instrumente in God se Hand

Beide die diens van barmhartigheid en die Vrydag-woekermark het groepe aktiewe vrouelidmate wat sonder ophef en menige kere sonder erkenning onbaatsugtige koninkrykswerk verrig. 

NG Kerk Gansbaai
Die Krag, Omgee en Saamwerk van die NG Gemeentevroue

Die Krag, Omgee en Saamwerk van die NG Gemeen...

Die vroue van Gansbaai het sedert die beginjare van die NG gemeente ’n prominente rol in die werksaamhede van die kerk en die gemeenskap gespeel. Vroue was en is nog altyd betrokke in alle aspekte van die werksaamhede van die kerk. Hulle is ...

NG Kerk Gansbaai
Diensgroep Lofprysing

Diensgroep Lofprysing

Met dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God sing (Kolossense 3:16). Paulus doen nie verniet hierdie beroep op die gemeente in Kolosse nie:  Christene móét sing! ...

NG Kerk Gansbaai
Omgee persone/Hulpwerkers NG Gemeente

Omgee persone/Hulpwerkers NG Gemeente

Die groepie mense op die foto, is deel van ons gemeente se “omgee-mense” of hulpwerkers. Hulle is die lidmate wat met liefde in die omgewing waar hulle werk, 

NG Kerk Gansbaai
Vrouediens 2013: Jaarafsluiting

Vrouediens 2013: Jaarafsluiting

Die vrouediens se afsluittingsfunksie is vanjaar op Dinsdag 29 Oktober gehou. Die tema was : Die geloofsirkel. ‘n Pragtige versierde saal het die dames begroet. 

NG Kerk Gansbaai
Gemeentefees in 2014

Gemeentefees in 2014

In September 2013 het die NG gemeente Stanford hul eeufees gehou. Gansbaai se NG gemeente vier volgende jaar die 70 ste bestaansjaar van die gemeente. 

NG Kerk Gansbaai
Biddag vir Bejaardes

Biddag vir Bejaardes

Tydens die erediens, 20 Okt. 2013, is die gebed van Teilhard de Chardin deur Ds. Willie Kotze gebid met die oog op die biddag vir ons bejaardes.  

NG Kerk Gansbaai
Huppel-en-Kruppel-blikkies

Huppel-en-Kruppel-blikkies

Die tel van die Huppel-en-Kruppel-blikkies op 19-11-2013 was weereens 'n bewys dat letterlik elke muntstukkie as bydrae help waar daar nood is. Die pragtige bedrag van R7 440 is ingesamel

NG Kerk Gansbaai
Eerste dekade van ons NG Gemeente Kersmark is bereik

Eerste dekade van ons NG Gemeente Kersmark is...

Die Kersmark is in 2004 “gebore”. Ek en Ronél Claassen het die inisiatief aan die dag gelê en die jaarlikse mark op die been gebring. Die projek het begin toe ‘n geleentheid geïdentifiseer is met ‘n groot ...

NG Kerk Gansbaai
Om Sondaars te Verlos

Om Sondaars te Verlos

Met Kersfees dink ons aan die koms van Jesus, die Vleeswording van God, die geboorte van God se eniggebore Seun.

NG Kerk Gansbaai