All Posts

NGkerk gedenkmuur

Gedenkmuur

Na vele vergaderings kon ons uiteindelik begin met die oprigting van die gedenkmuur tussen die kerk en die kerksaal. Dit bestaan uit ‘n ringmuur met ‘n hek om dit veilig te maak vir enige besoeker.

NG Kerk Gansbaai
Kinders in buiteland

Kinders in buiteland

'n Groep ouers en grootouers van die NG Kerk, Gansbaai het op Sondag 17 Februarie 2013 na die ere dienste bymekaar gekom vir 'n geskiedkundige foto....

NG Kerk Gansbaai
Die Kersmark in volle swang

Kersmark 2012

Kom besoek ons Kersmark in die Pretoriussaal vanaf 8 tot 21 Desember 2012.

NG Kerk Gansbaai