All Posts

Ds Zietsman en die boukomitee

Dekades - 1953-2013 : Die Kerkgebou in Gansba...

Die hoeksteen van die NG kerk in Gansbaai is op 28/3/1953 deur ds. J.P.L. Zietsman, wat leraar van 1950 tot 1959 was, gelê. Op die steen staan geskryf: “Die Here sal voorsien”.

NG Kerk Gansbaai
Dekades 1973 - 2013 : VG Kerk, Blompark : 40 jaar

Dekades 1973 - 2013 : VG Kerk, Blompark : 40 ...

Die kerkraad van die VG gemeente kyk in 2013 met groot dankbaarheid terug op die 40jaar van hulle kerkgebou se bestaan.

NG Kerk Gansbaai
Dr Bobo van Zyl en Rozette Katzen

2013 De le Bat besoek

Leerlinge van die De la Bat skool het onlangs by De Uijlenes, Baardskeerdersbos, gekuier . . .

NG Kerk Gansbaai
Nagmaal gesinsdiens

2013:Die kerk en kategese opvoeding van ons k...

Die ouer mense sal onthou hoe hulle geworstel het met die kategismus van die kerk. Jy moes omtrent 'n klomp dinge uit jou kop leer . . .

NG Kerk Gansbaai
Vrouediens was altyd daar . . .

Vrouediens was altyd daar . . .

Die lede van die vrouediens is van toeka tot nou vroue wat diep spore in die gemeente trap . . .

NG Kerk Gansbaai
April 2013 : Kerkbasaar op Gansbaai

April 2013 : Kerkbasaar op Gansbaai

Die basaar van Gansbaai was weereens 'n gesellige samekoms en kuier . . .

NG Kerk Gansbaai
Paasnaweek 2013 : Basaar op Pearly Beach

Paasnaweek 2013 : Basaar op Pearly Beach

Pearly Beach se basaar was 'n gesllige saamkuier soos net die lidmate van Pearly Beach kan . . .

NG Kerk Gansbaai
Maart 2013:  Kerkbasaar op Baardskeerdersbos

Maart 2013: Kerkbasaar op Baardskeerdersbos ...

Die B'Bos basaar van Saterdag 9 Maart 2013 was weereens een van die feesgebeure in die Strandveld.

NG Kerk Gansbaai
Die verlore seun

Die verlore seun

Die seun was die jongste seun van ‘n boer. Hy het moeg geword om sy pa op die plaas te help. Daarom het hy gesê: “Pa, gee vir my die deel van Pa se goed wat ek moet kry”. Die pa het toe die

NG Kerk Gansbaai
2013 Gemeente Webblad - Nuwe Kommunikasiekanaal

2013 Gemeente Webblad - Nuwe Kommunikasiekana...

Annaleen is die sameroepster van ons gemeente webblad en sy hanteer ook die opdaterings en plasings op die blad . . .

NG Kerk Gansbaai
Eerste nis vir ex Koster

Eerste nis vir ex Koster

Dit is heel gepas dat die eerste nis in die NG-gemeente se Gedenkmuur vir wyle Kallie Liebenberg (15 April 1936 - 20 Junie 2011) se as gebruik is. Hy was vir etlike jare 'n gewilde, hulpvaardige en geliefde koster van die gemeente en het alom ...

NG Kerk Gansbaai
Vrouediens 2013

Vrouediens funksie 19 Febr 2013

Die Vrouediens het op 19 Februarie 2013 'n gesellige funksie met tema "10 Gebooie" aangebied

NG Kerk Gansbaai