All Posts

Die Vader se Liefde vir ons in die Lig van Kersfees

Die Vader se Liefde vir ons in die Lig van Ke...

Ons vier een van die dae weer Kersfees.  In hierdie verband bly dit  darem altyd opvallend met watter eenvoud die geboorte van Christus ge-paardgegaan het. 

NG Kerk Gansbaai
God word mens in Jesus Christus

God word mens in Jesus Christus

Ons as Christene bely dat God in Jesus Christus mens geword het. Ons bely dit elke Sondag, amper onnadenkend. 

NG Kerk Gansbaai
Stiloggend

Stiloggend

Sondag, 10 November 2013 het ‘n paar vroue (almal ma’s met baie verpligtinge) ‘n heerlike stiloggend in die natuur by Witkrans geniet. 

NG Kerk Gansbaai
Welkom Nuwe Intrekkers

Welkom Nuwe Intrekkers

Nuwe intrekkers (lidmate en kinders) in die gemeente word twee keer per jaar amptelik in die gemeente verwelkom

NG Kerk Gansbaai
Maria . . . Geseend onder die Vroue

Maria . . . Geseend onder die Vroue

By Maria kan ons nooit lank ge-noeg stilstaan nie. Die ingrype in haar lewe deur die lewende God word verwysing van God se in-grype in elkeen van ons se lewens. Die element van verras-sing, roeping, genade en oorgawe staan sen-traal.   ...

NG Kerk Gansbaai
Redaksioneel

Redaksioneel

Hierdie is ons laaste uitgawe vir die jaar 2013. Kersfees en Nuwe Jaar lê voor. Ons kyk met dankbaarheid terug op nog ’n jaar van God se troue liefde. 

NG Kerk Gansbaai
One More Kersete

One More Kersete

Doelstelling: Om Kersete te verskaf aan ‘n minder bevoorregte

NG Kerk Gansbaai
Gewillige Hulpwerkers

Gewillige Hulpwerkers

Hulle is nie Kerkraadslede nie en hulle dien nie op vergaderings nie, maar hulle vrywillige dienslewering in die uitbreiding van die Koninkryk is kosbaar, al werk hulle in die agtergrond sonder om gesien te word.

NG Kerk Gansbaai
Skeie spat met Jukskei

Skeie spat met Jukskei

Die jaarlikse NGK Jukskeitoernooi op Saterdag, 26 Oktober was weer eens met groot opgewondenheid gevul. Agt spanne met 4 spelers in elke span het mekaar die stryd aangesê - ‘n predikantespan en 7 streeks-spanne (32 spelers).

NG Kerk Gansbaai
Bybelsondag 2013

Bybelsondag 2013

80 jaar gelede op Sondag 27 Augustus 1933 is due eerste Bybel in Afrikaans in gebruik geneem

NG Kerk Gansbaai
Vrouesappigheid

Vrouesappigheid

Hoe is ‘n sappige vrou? ’n Sappige vrou is baie soos die vetplant van Afrika  - met die klem op plant en nie op vet nie.

NG Kerk Gansbaai
'n Kykie op Genade in die Ou Testament

'n Kykie op Genade in die Ou Testament

Is die God van die Ou Testement 'n genadige God? Dit klink miskien na 'n vreemde vraag, maar dit is tog . . .

NG Kerk Gansbaai