Blog

Birkenhead Boothengelklub - Gróót Visse, Móói Visse

Birkenhead Boothengelklub - Gróót Visse, Móói Visse

Gans-Berg Nuus / News

Birkenhead Boothengelklub - Gróót Visse, Móói Visse

Saterdag, 7 September 2024 se boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub het ‘enorme’ visse opgelewer, terwyl slegs 4 bote ingeskryf en ingeweeg het. Twee geelsterte van onderskeidelik 5.45kg en 4.35kg is maar enkele voorbeelde van die vangstes.

Kompetisie-uitslae

4 bote het ingeskryf, waarvan 4 ingeweeg het. Die totale bemanningslede was 13, waarvan 1 ‘n dame was. 9 spesies is ingeweeg, met 'n totale massa van 115.69kg. Die gemiddelde massa per hengelaar was 8.90kg.

Volledige uitslae

Die volledige uitslae is soos volg:

Swaarste vis: Leon Lombard (geelstert, 5.45kg); 2de Swaarste vis, Kenny Owen (geelstert, 4.35kg); Swaarste sak, Leon Lombard (18.15kg); 2de Swaarste sak, Carl Dyer (16.75kg);

Swaarste bootgemiddeld: Oupa van Ben Uys (12.43kg); 2de Swaarste bootgemiddeld, Waca van Carl Dyer (10.96kg); Dames Swaarste sak, Colleen Kemm (6.45kg).

Knapgedaan, hengelaars, dit was pure plesier om na die pragtige blink lywe tydens die inweeg te kon kyk!

Hardus Botha

Birkenhead Boothengelklub - Gróót Visse, Móói Visse

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Agulhas!
Read More

Other Articles

Living Rich: The Power of Self-Love

Living Rich: The Power of Self-Love

Make your goal one of Living Rich.

25STE L’AGULHAS CLASSIC - ’N MYLPAAL OM TE ONTHOU!

25STE L’AGULHAS CLASSIC - ’N MYLPAAL OM TE ONTHOU!

Wat ’n fantastiese drie dae van rolbal toe L’Agulhas Rolbalklub sy 25ste Jaarlikse Classic van 27-29 Augustus 2026 aangebied het!

L’Agulhas Bowls Club
LEARN TO PRIORITISE YOU

LEARN TO PRIORITISE YOU

Learn to prioritise you - commit to yourself.

Aircon Installation in Suiderstrand

Aircon Installation in Suiderstrand

Keep your home comfortable all year round! 

THE LAST DAY OF THE LIMITING YOU

THE LAST DAY OF THE LIMITING YOU

Today has the potential of being the last day of the limiting you.

From Surviving to Living and Loving Again

From Surviving to Living and Loving Again

There is a beautiful future awaiting.

See All Articles

Top Attractions in Agulhas & Struisbaai