Specials
Select a category
Pensioners Week-end Break
- Town: L'Agulhas / Struisbaai
- Starts: May 16, 2025
- Expires: May 20, 2025
- By: Eck-o Breeze Accommodation
- Category: Accommodation Specials
Pensioners Week-end Break
Tot en met 6 Senior gaste, hierdie aanbod van R1800 per nag is slegs vir die naweek-19 Mei 2025 (effektief R300 pnpp - tarief ingedeel vir 6 gaste).
Self-sorg geriewe ingesluit:
- Gas stoof met elektriese oond
- Skottelgoedmasjine
- Vol DSTV en gratis WIFI
- Binne en- Buite braai
- Potjies (nr 2)
- Braai-grid en tange