Blog

Going Backstage - For Women Only

Going Backstage - For Women Only

Pennydrop Training Solution

Going Backstage - For Women Only

Is jy ‘n vrou tussen 45 en 65 wat nog BAIE lewe en vonk in jou oor het, NIE gereed is om op te hou werk of groei nie, of net prakties toegerus wil wees om jou volgende lewensseisoen jou BESTE nog te maak!? Dan is hierdie Retreat vir jou!

• Ervaar jy ‘n smeulende ontevredenheid met die wêreldse oortuigings dat menopause die begin van die einde is?

• Wil jy glo dat daar nog ‘n lewe in oorvloed is wat vir jou wag en dat jy NIE die vreugde daarvan wil misloop nie?

• Wil jy die ongemak van ‘n ouer lyf beter kan bestuur en midlife of menopause hickups and blues oorwin?

• Wil jy jou losmaak van die gevoel dat jy op auto pilot is met ‘n emosionele tenk wat leeg voel?

• Voel jy rigtingloos en altyd aan die hol, en dat jy nooit uitkom by dinge wat werklik vir jou belangrik is nie?

• Het jy behoefte aan ‘n nuwe visie en stukrag vir jou lewe?

• Verlang jy na dieper verbintenisse en vriendskappe met vroue soos jy?

• Wil jy duidelikheid kry oor hoe om die EK-ONS-WERK-sfere van jou lewe suksesvol te integreer sonder om jou aspirasies en drome op te gee?

Dan is dit tyd vir jou om ‘n definitiewe ‘RATVERWISSELING’ te doen!

Spring in die spreekwoordelike PIENK CADILLAC en begin ‘n persoonlike, transformerende reis na ‘n lewe van sukses en vervulling!

Die Cadillac is dakloos, en sy enjin brul reeds!

Moenie uitmis nie - Daar is plek vir slegs 8 - 12 vroue per retreat!

31 Okt tot 02 Nov, Loxton, Noord-Kaap, SA.

Kliek hier om jou belangstelling te registreer.

Ons sal jou dan kan kontak en jou vrae te beantwoord, asook kostes en bonusse bevestig. Jy sal onder geen verpligting geplaas word nie.

Lees meer oor EVA self-bemagtigings ‘Coaching Retreat' vir VROUE hier.

Hierdie is jou beste 'To YOU, from YOU!'!

Aangebied deur Susan Bezuidenhout (Pennydrop Training Solution). In samewerking met spesialiste van die omgewing vir ‘n optimale verkwikking van liggaam-, siel- en gees.

Going Backstage - For Women Only

Pennydrop Training Solution

Pennydrop Training Solution is a Bredasdorp-based company founded by Susan Bezuidenhout, a specialist in behaviour, skills and personal development. Rooted in industrial psychology and guided by the principles of John Maxwell and Kobus Neethling, Pennydrop Training Solution designs and delivers tran...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Other Articles

From Beach Rides to Marriage Proposals

From Beach Rides to Marriage Proposals

Forget the rest... check off your bucket-list adventure with Pearly Beach Horse Trails.

Never Value Yourself by the Limitations Others Sell to You

Never Value Yourself by the Limitations Others Sell to You

One of the greatest dangers an entrepreneur - or anyone pursuing a meaningful life...

We Will Be Tomorrow What We Think Today

We Will Be Tomorrow What We Think Today

As entrepreneurs, we spend a great deal of time planning for tomorrow. 

An Entrepreneur's Greatest Investment Is Their Mind

An Entrepreneur's Greatest Investment Is Their Mind

This week we've explored a truth that every successful entrepreneur eventually discovers...

New Edition of Gans-Berg Nuus / News - 24 July 2026

New Edition of Gans-Berg Nuus / News - 24 July 2026

The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is now available.

Gans-Berg Nuus / News
Exciting Changes at De Hoop Collection

Exciting Changes at De Hoop Collection

Exciting things are happening at De Hoop Collection!

De Hoop Collection
See All Articles