Blog

Chas Everitt Jukskei Toernooi op L’Agulhas

Chas Everitt Jukskei Toernooi op L’Agulhas

Chas Everitt Cape Agulhas

CHAS EVERITT (International Property Group) JUKSKEI TOERNOOI OP L’AGULHAS

Strepies van Wyk, Prinsipaal van Chas Everitt (ons borg vir die dag) het met reg opgemerk dat die toernooi op 24 Augustus darem ‘n jolige affêre was. En dit was ook so. Ons besoekers van Pearly Beach wil net weet wanneer hulle weer op Agulhas kan kom deelneem.

Hieronder volg die wenners van die ope dag:

Image 1
Eerste prys: Bennie van Graan van Agulhas Jukskei
Image 2
2de prys: Adolf Kuschke van Agulhas Jukskei
Image 3
3de prys: Dirk van Pearly Beach Jukskei

Ons opregte dank aan Strepies en haar span wat ons elke jaar ondersteun. Dit is wonderlik om te weet dat daar nog mense is wat omgee vir mekaar en help om ons dorp op te bou. Strepies se boodskap aan ons almal: “Leer elke dag iets nuut en maak daagliks ‘n verskil in jou omgewing”

Een van ons Agulhas spelers, Hanneke van Papendorp, het ook ‘n hele Springbok geskenk om uit geloot te word. Dit was ‘n welkome toevoeging tot die klub se fondse. Hier trek Hanneke die wenners, Nelia en Derick Labuschagne se inskrywing.

Ons herinner almal solank aan die Desember vakansietoernooie. Boek solank hierdie datums want dit gaan soos die vorige paar jaar, ongelooflike pret wees. En onthou, al het jy nog nooit Jukskei gespeel nie, die dae is nou juis om jou vinnig touwys te maak.

Power Steering Solutions Ope toernooi: 19 Desember 2019

KAM Ope toernooi: 27 Desember 2019
 

Chas Everitt Jukskei Toernooi op L’Agulhas

Chas Everitt Cape Agulhas

Chas Everitt Cape Agulhas is a long-standing real estate agency based in Struisbaai, and a member of Leading Real Estate Companies of the World®, a global property network. Whether buying or selling a residential, commercial or agricultural property in Bredasdorp, Struisbaai, Arniston, Agulhas and ...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Other Articles

Define Your Ultimate Experience

Define Your Ultimate Experience

Do you have any idea what your ultimate dream will feel like?

Your Business Can Only Grow as Far as You Do

Your Business Can Only Grow as Far as You Do

Self-belief is the driving force of a goal.

Overcome Fear and Stagnation to Achieve Business Success

Overcome Fear and Stagnation to Achieve Business Success

Your business may be the dream you once imagined - but you are the driving force behind it.

Stop Surviving and Start Building the Business You Envisioned

Stop Surviving and Start Building the Business You Envisioned

Struggling to survive today, does not feed the bigger picture.

Resistance Results in Self-Sabotage

Resistance Results in Self-Sabotage

Resistance results in self-sabotage.

Certified, Registered and Ready To Get The Job Done

Certified, Registered and Ready To Get The Job Done

At DK Refrigeration, Aircons & Appliances, safety, compliance and quality workmanship matter.

See All Articles