Client Reviews

Client Reviews

Pennydrop Training Solution

Client Reviews

See what our clients have to say about their experience with Pennydrop Training Solutions.

"Dankie vir ‘n wonderlike ondervinding en om elkeen te leer ken en soveel by julle te kon leer."

"Hallo julle almal,

Om te midde van ‘n kring van vrouens te staan wat almal mekaar se arms help optel, en die lig op mekaar se lewens help skyn, is altyd ‘n Heilige Oomblik.

The Sacred Space of Light.

Vir dit is ek diep dankbaar.

Dankie vir elkeen van julle wat opgedaag het vir hierdie spesiale tyd in ons lewens. Ek eer elkeen se pad tot hier, en van hier af vorentoe.

Mag julle rus sag wees, julle verstaan diep, en julle liefde van julleself deurlewend ontelbaar.

Baie liefde, Tania"

"Ek is ook nou veilig tuis, wat ‘n absolute voorreg om die naweek saam met julle almal te kon spandeer, ek voel blessed beyond measure. Dankie vir elke een se input, waardeer elkeen."

"Aan al die fabulous vroue.

Dankie vir ‘n onvergeetlike draaipunt in my lewe. Dankie vir elkeen se inspraak in my lewe."

"Baie dankie vir almal se omgee, menswees, ondersteuning. Julle en die naweek was vir my net goed."

"To all my new sisterhood.

Thank you to each person I met and connected with. What a special time, and it will be forever remembered.

I cherish each one and hope connections will be stronger in the future.

Sue, you did a marvellous and excellent retreat."

"Die Pink Cadillac retreat was in een woord - lewensveranderend. Elke oomblik spesiaal en opbouend. Vrouens wat mekaar glad nie ken nie, word hartsmense van jou.

Dit was elke kilometer van stofpad ry, die moeite werd gewees."

Client Reviews

Pennydrop Training Solution

Pennydrop Training Solution is a Bredasdorp-based company founded by Susan Bezuidenhout, a specialist in behaviour, skills and personal development. Rooted in industrial psychology and guided by the principles of John Maxwell and Kobus Neethling, Pennydrop Training Solution designs and delivers tran...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Other Articles

When Anger Becomes a Habit

When Anger Becomes a Habit

Many people believe their anger simply “happens”.

Newsletter #4 Now Available - March 2026

Newsletter #4 Now Available - March 2026

The latest Overberg Geoscientists Group (OGG) Newsletter #4 is out now!

Objectives and Achievements (2018-Present)

Objectives and Achievements (2018-Present)

The Overberg Geoscientists Group (OGG) continues to promote the importance of geology as a foundation...

The Voice That Shapes Our Anger

The Voice That Shapes Our Anger

What if the enemy you are fighting is not outside of you?

Functional Fitness Classes in Bredasdorp

Functional Fitness Classes in Bredasdorp

If getting active is on your to-do list, Iron Heart Functional Fitness has great options!

See All Articles