Wynproegilde se Brandewynproe
Hoe deurmekaar dit ookal mag klink, dit bly ‘n feit dat Gansbaai Wynproegilde se lede en gaste ‘n Brandewynproe-aand beleef het.
Hoe deurmekaar dit ookal mag klink, dit bly ‘n feit dat Gansbaai Wynproegilde se lede en gaste ‘n Brandewynproe-aand beleef het.
Laerskool Gansbaai leer-ders het vereens bewys wat in hulle steek met prestasies in Eisteddfod, Astroquiz-gansies en Spelling Tweet kompetisies.
Taai mededinging was 'n uitstaande kenmerk van die agtste interskole-sportbyeenkoms verlede Saterdag op Gansbaai. Die Laerskool Gansbaai (Gansies) en die Laerskool De Villiers Graaff van Villiersdorp (Akkedissies) het mekaar in ...
΄n Motoris wat laat Maandagmiddag drie stopstrate in Gansbaai se Hoofstraat geïgnoreer het en daarna teen 'n hoë spoed op die R43 gejaag het, is deur Spr A/O Michael Vermeulen agterna gesit.
Vir die tweede agtereenvolgende jaar het Gansbaaiers uitstekend tydens die prestige Burgemeesterstoekennings-aand op 25 Augustus 2015 gevaar...
Gansbaai en omgewing het op Donderdag, 20 Augustus sy Boereorkesikoon, Manie Marais Groenewald (78) aan die dood afgestaan. Manie is ná ‘n kort siekbed in sy woning te Baardskeerdersbos oorlede.
Gansbaai has been shortlisted for the World Travel Market Responsible Tourism destination award! The awards function will be held at WTM London on the 4thh of November and Gansbaai will be represented by Glenda Kitley.
“Verander hierdie naweek jou en jou gesin se lewens-uitkyk oor die omgewing, die Kaapse Blomme-skat en oor hoe ons kontrei se fynbos jou leefstyl en die binnekant van jou huis kan opkikker,” vertel Jan Greyling, Mega Media. “Gaan Bo...
Die Gansies van De Kleine Gansies Kleuterskool begin kwaak oor hul groot Familiedag op Saterdag, 12 September 2015.
SABC 2 se Showville-program sal vanaf November vanjaar gebeeldsend word.
Die Jeugbasaar van die NG-gemeente beteken net groot pret en plesier.
Die Birkenhead Boothengelklub is ernstig oor hulle hengelkompetisies en die hengelaars dreun mekaar gereeld op, maar wanneer daar sprake van pret is, is die visstokke vergete.