ATLETIEK
Hiermee wil ons vir Liëtte Kotze baie gelukwens met haar opname in die Boland Atletiekspan 2025.
Hiermee wil ons vir Liëtte Kotze baie gelukwens met haar opname in die Boland Atletiekspan 2025.
On 18 February 2025, Laerskool Gansbaai hosted an expo on African penguins as part of an environmental education program.
Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 21 Februarie die groot voorreg gehad...
Daniël de Villiers het die afgelope naweek aan die Wilson Tennistoernooi te Kaapstad deelgeneem.
Ons skaakmaats woeker in hul privaattyd! Op Saterdag, 15 Februarie het Alet en Anneke du Preez...
Baie geluk aan ons Gansie-atlete wat gekwalifiseer het vir deelname aan die Boland Atletiekbyeenkoms.
Wat ’n spesiale dag vol lag, vriendskap en liefde!
Are you passionate about inclusive education?
Baie geluk aan ons Gansies wat uitstekend gevaar het by die Curro Summer open, wat op Saterdag, 8 Februarie 2025 aangebied is.