Overberg Eisteddfod
Die volgende leerders van Laerskool Gansbaai het Donderdag, 24 Augustus 2023, aan die Overberg Eisteddfod vir Blokfluit deelgeneem.
Die volgende leerders van Laerskool Gansbaai het Donderdag, 24 Augustus 2023, aan die Overberg Eisteddfod vir Blokfluit deelgeneem.
Die volgende langasems was opgeneem in die Overberg Landloopspan en het vir Distrikkleure in Landloop gekwalifiseer.
Vandag het ons skaakspelers geskiedenis gemaak, met ons eerste skaak Interskole teen Laerskool De Villiers Graaff.
Die volgende leerders het op Donderdag, 17 Augustus 2023 deelgeneem aan die Engels Eisteddfod by Curro Hermanus.
Lia du Toit, Graad 1, het tydens 'n Revibe Danskompetisie te Hottentots Holland Hoërskool in die Strand, n eerste plek in die Junior Hip Hop Solokategorie losgedans.
Baie geluk aan Petro Coetzer en Francois Otto met hul welverdiende Goud.
Ons musiekgroep het ‘n unieke aanbieding gedoen waarin hul ‘n kombinasie van sang, orff-instrumente, asook "body and vocal percussion" gebruik het.
Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies by die Words of Art Fees 2023.
Ons verwelkom graag vir Juffrou Christien Haxton (Gr 7.2) en Juffrou Elsebet Long (Gr 2.1) by die Gansie-familie!
Interskole gaan hierdie jaar gepaard met 'n opwindende skaaploop!
Saterdag, 5 Augustus 2023, het ons skaakspelers in Caledon deelgeneem aan die Topskole-toernooi.
Die volgende seuns is opgeneem in die Walkerbaai 0/12-rugbyspan.