Blog

NJR Du Plessis Begrafnisdienste

NJR Du Plessis Begrafnisdienste

NJR Du Plessis Begrafnisdienste

NJR Du Plessis Begrafnisdienste in Napier sal u behulpsaam wees met al die aspekte rakende die afsterwe en begrafnis van `n geliefde, met respek en eerbied, onafhamklik van watter geloof u mag wees. Ons diens is vir die hele Kaap Agulhas-area maar ook wyer, ons het al van Bloubergstrand af tot in Bloemfontein begrafnisse gehou, en `n volledige diens gelewer. Ons gaan haal oorledenes van oral in die RSA. Die span van NJR is toegewyde professionele persone en sal u bystaan met elke tree van die proses. Ons bied u earlike, doelgerigte, uitstekende diens, met hoë etiese familiewaardes. Dit beteken dat u gerus kan wees en u nie hoef te bekommer oor die begrafnis reëlings terwyl u in rou is nie, en sodoende meer tyd saam met die agtergeblewenes kan deurbring.

Verder bied NJR Du Plessis begrafnisdienste `n volle reeks van bekostigbare assuransies aan die indiwidu asook vir families. Om voorsiening te maak vir u begrafnis/verassing is `n emosionele gebeurtenis, maar ons wil u aanraai om deur hierdie pynlike proses te gaan om u agtergeblewenes die hartseer en ongerief van finansiële krisisse te spaar.

Skakel nog vandag NJR Du Plessis begrafnisdienste.

NJR Du Plessis Begrafnisdienste

NJR Du Plessis Begrafnisdienste

NJR Du Plessis Begrafnisdienste in Napier will guide you through all the aspects of death and dying with compassion, dignity and respect, regardless of your denomination. Servicing the greater Napier area, with a focus on the Overberg, this team of dedicated professionals will assist you every step ...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Napier
Read More

Other Articles

Living Rich: The Power of Self-Love

Living Rich: The Power of Self-Love

Make your goal one of Living Rich.

LEARN TO PRIORITISE YOU

LEARN TO PRIORITISE YOU

Learn to prioritise you - commit to yourself.

THE LAST DAY OF THE LIMITING YOU

THE LAST DAY OF THE LIMITING YOU

Today has the potential of being the last day of the limiting you.

From Surviving to Living and Loving Again

From Surviving to Living and Loving Again

There is a beautiful future awaiting.

Overcoming Self-Doubt After Narcissistic Abuse

Overcoming Self-Doubt After Narcissistic Abuse

D O U B T - DO Ur Best Today - it is only now that counts.

Marine Dynamics Volunteers Go Beach Riding

Marine Dynamics Volunteers Go Beach Riding

Some of Marine Dynamics' volunteers had the best time this weekend.

See All Articles