Struisbaai Touchies!
Die gedugte Struisbaai Warriors het Kaap Agulhas se naam hoog gehou by die Pro Series, Challenger gister op Stilbaai, waar hulle weggestap get as Wenners. Welgedaan Warriors!
Hier saam met Grant van der Westhuizen op Struisbaai se hoofstrand die 23ste Desember het hulle dit tot by die eindronte gemaak, waar hulle met 2-3 net net nie sterk genoeg was teen die Barbarian Roosters nie.
Ons is trots op julle manne!