Christmas Dinner / Kersete 2022
Kom geniet 'n heerlike kersete saam Old Cape Last Trading Post met smullekker kos.
Tyd:
• 1ste Sitting om 11:30
• 2de Sitting om 13:15
Spyskaart:
Vir Die Liefde Van Vleis:
Bees
• Beesstert
Vark
• Gammon
Skaap
• Waterblommetjie bredie
Die HOENDERS in...
• Sjef se hoenderkerrie
Vis En Sy Vrinne
• Geelstert oor die kole
Kom-by-Bygereg
• Pampoenpoffertjies
• Lemoen Soet Patats
• Blomkool, Brocolli en Kaassous
• Oondgeroosterde Groente
Rys
• Bruinsous
Bak Kan Nie Byt Nie
• Kaas en Uie Brood
• Knoffelbrood
Kraakvars
• Gestolde Komkommer Ring
• Gestolde Beet Ring
• Kopperpennieslaai
• Broodslaai
• Gemengde Groenslaai met Knoffel Croutons
• Kekerertjieslaai
Poeding Vir Die Soettand
• Souserige Sjokelade Poeding
• Strawberry Cheesecake
• Suurlemoen Yskastert
Die Pluimpie Is In Die Sous
• Ouma Corrie se mosterd
Koste:
• R395 per persoon
• R330 pensioenarisse
• R200 kinders 12 en jonger
• Gratis vir 3 jaar en jonger
Booking is highly recommended.
Vir meer inligting, kontak Old Cape Last Trading Post.