Going Backstage - For Women Only
Is jy ‘n vrou tussen 45 en 65 wat nog BAIE lewe en vonk in jou oor het, NIE gereed is om op te hou werk of groei nie, of net prakties toegerus wil wees om jou volgende lewensseisoen jou BESTE nog te maak!? Dan is hierdie Retreat vir jou!
• Ervaar jy ‘n smeulende ontevredenheid met die wêreldse oortuigings dat menopause die begin van die einde is?
• Wil jy glo dat daar nog ‘n lewe in oorvloed is wat vir jou wag en dat jy NIE die vreugde daarvan wil misloop nie?
• Wil jy die ongemak van ‘n ouer lyf beter kan bestuur en midlife of menopause hickups and blues oorwin?
• Wil jy jou losmaak van die gevoel dat jy op auto pilot is met ‘n emosionele tenk wat leeg voel?
• Voel jy rigtingloos en altyd aan die hol, en dat jy nooit uitkom by dinge wat werklik vir jou belangrik is nie?
• Het jy behoefte aan ‘n nuwe visie en stukrag vir jou lewe?
• Verlang jy na dieper verbintenisse en vriendskappe met vroue soos jy?
• Wil jy duidelikheid kry oor hoe om die EK-ONS-WERK-sfere van jou lewe suksesvol te integreer sonder om jou aspirasies en drome op te gee?
Dan is dit tyd vir jou om ‘n definitiewe ‘RATVERWISSELING’ te doen!
Spring in die spreekwoordelike PIENK CADILLAC en begin ‘n persoonlike, transformerende reis na ‘n lewe van sukses en vervulling!
Die Cadillac is dakloos, en sy enjin brul reeds!
Moenie uitmis nie - Daar is plek vir slegs 8 - 12 vroue per retreat!
31 Okt tot 02 Nov, Loxton, Noord-Kaap, SA.
Kliek hier om jou belangstelling te registreer.
Ons sal jou dan kan kontak en jou vrae te beantwoord, asook kostes en bonusse bevestig. Jy sal onder geen verpligting geplaas word nie.
Lees meer oor EVA self-bemagtigings ‘Coaching Retreat' vir VROUE hier.
Hierdie is jou beste 'To YOU, from YOU!'!
Aangebied deur Susan Bezuidenhout (Pennydrop Training Solution). In samewerking met spesialiste van die omgewing vir ‘n optimale verkwikking van liggaam-, siel- en gees.






