Vra Jou Apteker | Groet die griepgogga
Griep is 'n akute virusinfeksie van die respiratoriese sisteem. Dit is baie aansteeklik en tas mense van enige ouderdom aan. Die gevolge kan veral emstig wees vir jong kinders, bejaardes en verswaktes. Griepvirusse versprei deur 'n aangtaste persoon se hoes-, nies - of praatdruppels, wat deur 'n gesonde persoon ingeasem word. Simptome wat voorkom, sluits in: koors, koue rillings, seer lyf, droë hoes, seerkeel, verstopte neus, loopneus, verlies van aptyt en swakheid. Daar is geen spesifieke behandeling nie. Die pasiënt moet in die bed bly, baie vloeistowne inneem en werende pynstillers verlig word. Raadpleeg Bredasdorp Apteek vir aspirien, ibuprofen of parasetamol. Hoewel verskeie griepvirusse teen antibiotika bestand is, kan dit steeds deur 'n dokter voorgeskryf word om sekondëre infeksie, soos sinusitis te voorkom. Tydelike immuniteit teen griep kan deur griepinspuiting by die apteek verkry word.
Besoek ons klinieksuster vier meer inligting.