All Posts

Rugby Truie Borgskap

Rugby Truie Borgskap

Gansbaai Laerskool se onder 8-rugbyspan speel hierdie kwartaal in netjiese nuwe truie danksy ‘n borgskap van die plaaslike selfoononderneming, Overcell.

Laerskool Gansbaai
Interskole

Interskole

Die jaarlikse rugby en netbal interskole teen Laerskool De Villiers Graaff, Villiersdorp, vind hierdie jaar by Laerskool Gansbaai plaas.

Laerskool Gansbaai
Junie 2015 Nuusbrief

Junie 2015 Nuusbrief

Sien asb Junie 2015 Nuusbrief.

Laerskool Gansbaai
WP Karate

WP Karate

TJ du Plessis, ‘n Graad 3-leerling, het onlangs WP Provinsiale kleure behaal in karate.

Laerskool Gansbaai
Karate Gradering

Karate Gradering

Die SA JKA Karate klub, Hermanus, het op Dinsdag, 23 Junie 2015 hul gradering gehad vir al die Gansbaai karate deelnemers.

Laerskool Gansbaai
WP Visserman

WP Visserman

Werner van Zyl, Graad 7, is gekies as lid van die Western Province Deep Sea Angling Association. 

Laerskool Gansbaai
Laerskool Gansbaai se prestasies die afgelope jaar of twee

Laerskool Gansbaai se prestasies die afgelope...

Sien hier onder 'n paar van Laerskool Gansbaai se prestasies..

Laerskool Gansbaai
Big2Town Music Festival

Big2Town Music Festival

This festival on 29 December should not be missed! Snotkop, DJ Ossewa and many more!

Laerskool Gansbaai