TENNIS
Daniël de Villiers het die afgelope naweek deelgeneem aan die ProKennex Tenniskampioenskappe in Ceres.
Daniël de Villiers het die afgelope naweek deelgeneem aan die ProKennex Tenniskampioenskappe in Ceres.
Ons o/13-rugbygroep het hierdie naweek hard geoefen ter voorbereiding van hul komende toer na Van Reede, Oudtshoorn!
Ouers, neem asseblief kennis dat aansoeke vir Graad R en Graad 1 slegs aanlyn gedoen kan word vanaf 11 Maart 2025.
Wat 'n ongelooflike dag op die veld! Ons 0/10- en 0/11-netbal- en rugbyspanne het aan die Bredasdorp Spurdag deelgeneem...
Liëtte Kotze het die Boland-atletiekspan op Saterdag, 8 Maart, by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe verteenwoordig.
Op Saterdag, 8 Maart, het 42 van ons skaakspelers deelgeneem aan die "Overberg Close"-toernooi. Hulle het almal baie goed gevaar.
Ons 0/11-, 0/12- en 0/13-dogters het op Dinsdag, 4 Maart aan die Walkerbaai Netbalproewe in Hermanus deelgeneem.
Hierdie week het ons graad 2’s geleer van ’n gesonde leefwyse...
Ons mini-tennisspanne (O/7, 0/8 en O/9) het op Donderdag, 6 Maart, ‘n opwindende dag van tennis by Rûens Kollege geniet!
Ons Graad 5-leerders het ongelooflike projekte in Natuurwetenskappe voltooi!
Beleef 'n pragtige musikale aand, waar die skoolkoor en Hugo Lambrechts Musieksentrum in harmonie saamsmelt.