All Posts

Kiana Lourens by Netbal Oefenkamp en Toernooi

Kiana Lourens by Netbal Oefenkamp en Toernooi

Kiana Lourens (0/13) het 1 - 2 Julie saam met die Overberg Distrik netbalspan ‘n oefenkamp in swellendam bygewoon.

Laerskool Gansbaai
Laerskool Gansbaai se 80s/90s Skool Disco!

Laerskool Gansbaai se 80s/90s Skool Disco!

Kom kuier saam vir 'n nostalgiese aand van pret en dans!

Laerskool Gansbaai
Ontvangsklerk Gesoek by Laerskool Gansbaai

Ontvangsklerk Gesoek by Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai bied 'n opwindende geleentheid om aansoek te doen vir die vakante pos van Ontvangsklerk.

Laerskool Gansbaai
Lia du Tiot Slaag met Lof vir Gr 2 Hip Hop

Lia du Tiot Slaag met Lof vir Gr 2 Hip Hop

Baie geluk aan Lia du Tiot wat haar Gr 2 Hip Hop eksamen met 82.5% Honours gegradueer het.

Laerskool Gansbaai
Laerskool Gansbaai Seuns Presteer by Skietkompetisie

Laerskool Gansbaai Seuns Presteer by Skietkom...

Ons Gansies neem aktief deel aan privaat, buitemuurse sport en dit is lekker om te sien hoe sommige leerders hul eie talente ontgin op verskeie gebiede.

Laerskool Gansbaai
Skaaktoernooi in Caledon

Skaaktoernooi in Caledon

Baie geluk aan Hanro Coetzer (1ste) en Heinrich Buhr (3de) met hul pragtige prestasie by die Skaaktoernooi.

Laerskool Gansbaai
Tennisnuus van Laerskool Gansbaai!

Tennisnuus van Laerskool Gansbaai!

Geluk aan Daniël de Villiers vir sy uitstekende vertonings in die 0/10B ProKennex-tenniskampioenskappe hierdie kwartaal!

Laerskool Gansbaai
Boland Rugbyspan: Giovani gekies vir O/13 Cravenweekspan

Boland Rugbyspan: Giovani gekies vir O/13 Cr...

Baie geluk aan Giovani van der Berg met sy opname in die O/13 Boland-rugbyspan, wat ook die O/13 Cravenweekspan vorm.

Laerskool Gansbaai
Wêreld Rugbyskeidsregterkursus

Wêreld Rugbyskeidsregterkursus

Baie geluk aan Yanka Mans!

Laerskool Gansbaai
Leerders by Wes-Kaap Kampioenskappe

Leerders by Wes-Kaap Kampioenskappe

Baie geluk aan ons 23 leerders wat Overberg in Langebaan verteenwoordig het by die Wes-Kaap Kampioenskappe. 

Laerskool Gansbaai
Skaakspelers na Wes-Kaap Skaakkampioenskappe

Skaakspelers na Wes-Kaap Skaakkampioenskappe

Ons beste wense vergesel die 23 Gansie-skaakspelers.

Laerskool Gansbaai
Nuwe Skoolhoof: Mnr. Devin Sauls

Nuwe Skoolhoof: Mnr. Devin Sauls

Mnr. Devin Sauls is suksesvol deur die WKOD aangewys as Laerskool Gansbaai se nuwe Skoolhoof, met intrede vanaf 1 Junie 2024.

Laerskool Gansbaai