Reviews from happy clients upon their stay at our beautifully refurbished two bedroom farm cottage.
“'n Naweek vir die boeke!“
“Ons naweek by The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm was verskriklik lekker gewees. Die Jacuzzi was 'n wenner en daar is niks lekkerder as 'n warm Jacuzzi na die dag se aktiwiteite nie. Christine was baie vriendelik gewees en het ons heel tuis laat voel. Ons sou graag wou langer bly en Christine-hulle sal ons vir seker weer sien.“ - Shane Sivertsen
“Prentjiemooi en die huisie is baie goed toegerus.“
“Die eienaar het baie goed met ons kommunikeer, die hot tub was warm en oorgenoeg hout was voorsien. Ons sal weer en weer terug gaan om te ontspan by die pragtige plek. “ - Carina V
“Fantastic stay, cannot wait to go back!“
We had the most wonderful cosy stay at the farm. Christine is fantastic, and the view and setting food for the soul. Everything was super comfortable, and the hot tub very relaxing, can't wait to go back. Thank you for a fantastic stay. - Jolene V
“Luukse verblyf met 'n plaasgevoel. 'n Juweel!”
“The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm is net 'n hanetree van die winkels en strande in Onrus en Hermanus, die wynplase van die Hemel-en-Aarde vallei maar het die rustige gevoel van 'n plaas. Goeie afwerking, luukse toebehore en aandag aan detail gee die kothuis 'n huislike gevoel. Die aandag en sorg van 'n uitstekende gasvrou dra by tot die genot om daar te bly.” - Anna-Marie W
Contact The Cottage at NJR Farm today to make a booking.