Kennisgewing: Kroniese Medikasie
Bestel asseblief 48 ure vooruit, sodat daar geen wag in rye meer hoef te wees nie.
U kan dit doen deur die volgende metodes:
1. Epos
2. WhatsApp / SMS
3. Faks: 086 522 1093
Ons benodig slegs die volgende:
1. Hooflid se voorletters en van
2. Telefoonnommers en adres
3. Naam van die medikasie en enige ander produk wat u benodig
Onthou asseblief om ons Facebook blad te ondersteun en so op hoogte te bly van gebeurtenisse.