
Premium Biltong Volgens ’n 400 Jaar Ou Resep
Tradisie wat al geslagte lank voortleef.
By Jan Biltong word ons premium biltong steeds vervaardig volgens ’n 400 jaar oue familie resep wat van geslag tot geslag oorgedra is.
Deur tradisionele droogmetodes, sorgvuldige voorbereiding en tydlose vakmanskap, skep ons daardie ryk, eg Suid-Afrikaanse smaak wat biltong-liefhebbers nooit vergeet nie.
Dis meer as net biltong; dis erfenis, passie en kwaliteit in elke hap.
Strand | Somerset Wes | Hermanus | Kleinmond



