
Wagyu Stix
Premium Wagyu-biltong in ’n handige, smaaklike stix-formaat.
Met hul intense vleisgeur, heerlike tekstuur en kenmerkende Wagyu-karakter is hierdie perfek vir enige tyd van die dag.
Vir die pad. Vir die kantoor. Vir die kuier.
Of sommer net wanneer daardie lus vir iets lekker toeslaan.
HUIDIGE AANBOD:
Spandeer R400 of meer en kry ’n GRATIS Braaiwors-pakkie.




