
Kudu Biltong
Proe die wilde kant van Suid-Afrika.
Vir dié wat van ’n bietjie avontuur in hul biltong hou...
Ons Kudu Biltong bied ’n unieke wildsvleissmaak met daardie kenmerkende, ryk geur wat wildsvleis so besonders maak.
Of jy nou ’n toegewyde wildsvleisliefhebber is, of bloot lus is om iets nuuts te probeer; Kudu Biltong van Jan Biltong is ’n smaakervaring wat die moeite werd is om te ontdek.
Proe egte wildsvleis. Proe die smaak van die bosveld.
HUIDIGE AANBOD:
Spandeer R400 of meer en kry ’n GRATIS Braaiwors-pakkie.




