
Biltongpoeier
Verbeter die geur van verskeie geregte. Dit kan op eiers, slaaie en aartappels gestrooi word, in sop en souse gemeng word, of as 'n geurmiddel vir dips en smeermiddels gebruik word. Hoog in proteïene, natuurlike vette, sink, kreatien, vesel en sout.
100% Bees. Pure Gehalte en Kwaliteit.
Dit is Jan Biltong se smaak.



