All Posts

Beste Administratiewe Span van LSG

Beste Administratiewe Span van LSG

Baie dankie vir julle deurlopende harde werk en toewyding. 

Laerskool Gansbaai
WP Skaaktoernooi

WP Skaaktoernooi

23 leerders van Laerskool Gansbaai aan die Westelike Provinsie se Top Skole skaaktoernooi in Oudshoorn deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Helderberg Eisteddfod

Helderberg Eisteddfod

Luandi van der Linde is een van slegs twee deelnemers wat 'n gemiddeld van 97% vir haar kunsinskrywing gekry het. 

Laerskool Gansbaai
Laerskool Gansbaai Radio-Stasie Konsert

Laerskool Gansbaai Radio-Stasie Konsert

Laerskool Gansbaai nooi jou na die Radio-Stasie Konsert! 

Laerskool Gansbaai
0/13A Netbal Interskole

0/13A Netbal Interskole

Ons mini-netbalspelers het Saterdag die voorreg gehad om die 0/13A netbal spelers voor te stel, hulle het omtrent van trots gestraal!

Laerskool Gansbaai
Grondslagfase-leerders Blink by WOW-spelkompetisie

Grondslagfase-leerders Blink by WOW-spelkompe...

Ons Grondslagfase-leerders het op Maandag, 19 Augustus aan die WOW-spelkompetisie by De Rust Ventura Akademie te Kromco deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Ons Grondslagfase-Leerders Blink Uit by WOW-Spelkompetisie

Ons Grondslagfase-Leerders Blink Uit by WOW-S...

Ons Grondslagfase-leerders het op Maandag, 5 Augustus aan die WOW-spelkompetisie by Laerskool Okkie Smuts in Stanford deelgeneem. 

Laerskool Gansbaai
Laat Die Gansies Gons Musiekaande

Laat Die Gansies Gons Musiekaande

Dankie aan AL ons borge vir jul bydrae!! Hoe groot of klein ookal dit was - sonder julle sou dié twee aande se sukses nie moontlik wees nie.

Laerskool Gansbaai
Gansies Presteer by Eisteddfod

Gansies Presteer by Eisteddfod

Die volgende Gansies van Poco Musica Musiekskool het deelgeneem aan die Aanlynklanke Eisteddfod.

Laerskool Gansbaai
Skietkompetisie: 3 Augustus 2024

Skietkompetisie: 3 Augustus 2024

Baie geluk aan ons leerders wat op Saterdag, 3 Augustus 2024 deelgeneem het aan die Boesmansrivier Skietklub se Juniors .22-skietkompetisie.

Laerskool Gansbaai
Baie geluk aan die Overberg Landloopspan

Baie geluk aan die Overberg Landloopspan

Baie geluk aan die volgende landloopatlete wat ingesluit is in die Overberg Landloopspan.

Laerskool Gansbaai
Lance Carstens Gekies vir Walkerbaai-span!

Lance Carstens Gekies vir Walkerbaai-span!

Ons is baie trots op drie van ons leerders, Cayleb August, Ruchan Dickson en Lance Carstens.

Laerskool Gansbaai