Baie Geluk, Fred en Jozanne!

Liefde is ’n skat, en Fred en Jozanne se verlowing straal soos ’n edelsteen. Dit was met groot vreugde dat ons met hierdie paartjie kon werk!
Liz van Tanzanites en Diamonds in Hermanus het met sorg en detail gehelp om die perfekte ring te skep – ’n tydlose simbool van hul liefde.
Fred en Jozanne, mag julle reis saam gevul wees met geluk en seën. Baie geluk!