Blog

Sakkies vir kinders

Sakkies vir kinders

Kerneels & Kie

Een van ons klante met 'n groot hart het begin organiseer dat vriende beanies brei vir kindertjies wat hulle hare verloor het as gevolg van die Chemo behandeling. Daar is vrouens dwaarsoor die land wat brei want die een vrou vertel haar niggie en haar niggie vertel haar vriend en haar vriend vertel haar Ma wat haar kollegas by die werk sê en so word die storie van die projek versprei.  

Kerneels en Kie se bydrae is natuurlik om die verpakking te maak. Elke hoedjie word in sypapier toegedraai en dan in 'n lucky packet sakkie gesit.

Die volgende 90 beanies sal in Julie maand reg wees vir die kleuters. Christa het al begin met sakkies maak.  Dit breek mens se hart om die klein liggaampiesin die hospitaal bed te sien pleks van buite onder die blou hemel speel-speel met hulle maatjies. 

Ons kan hulle nie help om gesond te word nie maar almal in die projek doen hulle bes om seker te maak hulle koppies warm bly veral as die koue dae kom. Miskien nog meer belangrik as die warmte en die mooi kleure van die hoedjie is die wete dat daar mense in die land is wat nie verplig is om vir hulle te sorg nie maar wat dit uit liefde en aanmoediging doen. Dit is hulle manier van se, 'Jy is nie alleen nie, Skattie, ons staan hier aan jou sy'.

  

  

Sakkies vir kinders

Rosemary Fowkes

We hand make card gift boxes to fit the gift in natural brown or white card. Notes, stickers or cards are easily attached to the lids. We also provide decorated lucky packets for the person you can't think what to give and handmade envelopes of any paper of suitable weight. We'd love to make what y...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Kleinmond!
Read More

Other Articles

Seeing the Horizon Again

Seeing the Horizon Again

There is a moment that arrives in many entrepreneurial journeys that often goes unnoticed.

When the Leader Stops Looking Up

When the Leader Stops Looking Up

One of the quiet realities of entrepreneurship is that businesses often become reflections of the emotional and mental state of the people leading them.

Water-Based vs Solvent-Based Primer

Water-Based vs Solvent-Based Primer

A great paint finish starts with the right primer!

Your Business Grows When You Do

Your Business Grows When You Do

As entrepreneurs, we are taught to focus on growth.

The Questions Beneath the Questions

The Questions Beneath the Questions

Entrepreneurs spend much of their lives looking outward.

The Seduction of Safety

The Seduction of Safety

There is a point in many entrepreneurial journeys where success begins to create an unexpected challenge.

See All Articles