All Posts

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe 2025

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe 2025

Liëtte Kotze het die Boland-atletiekspan op Saterdag, 8 Maart, by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe verteenwoordig. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK

SKAAK

Op Saterdag, 8 Maart, het 42 van ons skaakspelers deelgeneem aan die "Overberg Close"-toernooi. Hulle het almal baie goed gevaar.

Laerskool Gansbaai
NETBAL

NETBAL

Baie geluk aan Lyndri Kotzé en Jolinda Avenant!

Laerskool Gansbaai
NETBAL

NETBAL

Ons 0/11-, 0/12- en 0/13-dogters het op Dinsdag, 4 Maart aan die Walkerbaai Netbalproewe in Hermanus deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Leersame week vir Graad 2's

Leersame week vir Graad 2's

Hierdie week het ons graad 2’s geleer van ’n gesonde leefwyse...

Laerskool Gansbaai
Mini-tennis

Mini-tennis

Ons mini-tennisspanne (O/7, 0/8 en O/9) het op Donderdag, 6 Maart, ‘n opwindende dag van tennis by Rûens Kollege geniet!

Laerskool Gansbaai
NWTeg

NWTeg

Ons Graad 5-leerders het ongelooflike projekte in Natuurwetenskappe voltooi! 

Laerskool Gansbaai
Kamerorkes en Laerskool Gansbaai Snr. Koor

Kamerorkes en Laerskool Gansbaai Snr. Koor

Beleef 'n pragtige musikale aand, waar die skoolkoor en Hugo Lambrechts Musieksentrum in harmonie saamsmelt.

Laerskool Gansbaai
Boss Fit Oefensessie

Boss Fit Oefensessie

Ons wil vir Bossfit ‘n groot dankie sê vir die ongelooflike oefensessie saam met ons kinders vandag! 

Laerskool Gansbaai
SKAAK

SKAAK

Op Saterdag, 22 Februarie, het 59 van ons skaakleerders aan die Overbergdistrik se skaakuitdunne deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Krieketuitslae - 27 Februarie 2025

Krieketuitslae - 27 Februarie 2025

Ons O/11- en O/13-krieketspanne het Donderdag teen Kleinmond te staan gekom in ‘n opwindende dag van krieket!

Laerskool Gansbaai
O/13-krieketspan wys hul staal by Six-a-Side-toernooi!

O/13-krieketspan wys hul staal by Six-a-Side-...

Ons o/13-krieketspan het die naweek deelgeneem aan die Six-a-Side-toernooi by Laerskool Okkie Smuts...

Laerskool Gansbaai