Laerskool Gansbaai Seuns Presteer by Skietkom...
Ons Gansies neem aktief deel aan privaat, buitemuurse sport en dit is lekker om te sien hoe sommige leerders hul eie talente ontgin op verskeie gebiede.
Ons Gansies neem aktief deel aan privaat, buitemuurse sport en dit is lekker om te sien hoe sommige leerders hul eie talente ontgin op verskeie gebiede.
Baie geluk aan Hanro Coetzer (1ste) en Heinrich Buhr (3de) met hul pragtige prestasie by die Skaaktoernooi.
Geluk aan Daniël de Villiers vir sy uitstekende vertonings in die 0/10B ProKennex-tenniskampioenskappe hierdie kwartaal!
Baie geluk aan Giovani van der Berg met sy opname in die O/13 Boland-rugbyspan, wat ook die O/13 Cravenweekspan vorm.
Baie geluk aan ons 23 leerders wat Overberg in Langebaan verteenwoordig het by die Wes-Kaap Kampioenskappe.
Ons beste wense vergesel die 23 Gansie-skaakspelers.
Mnr. Devin Sauls is suksesvol deur die WKOD aangewys as Laerskool Gansbaai se nuwe Skoolhoof, met intrede vanaf 1 Junie 2024.
Op Vrydag, 26 April 2024, het die dapper Gansies reën, koue en wind getrotseer en die staptog aangepak vanaf die skool na Stanfordsbaai en terug.
Baie geluk aan die volgende ouers wat verkies is tot die Beheerliggaam van Laerskool Gansbaai vir 2024 - 2027!
Join us at Panorama Wedding Venue in Franskraal for a 'Kersfees Stal Dans' to remember!
Dinsdag 28 November het Die Choral Academy van Stellenbosch hul toer by Laerskool Gansbaai afgeskop met n ongelooflike kooruitvoering vir ons leerders.